enquirespecial offer

diskBOUSTEENFEITEmagnifier

 

Sement stene

Egte kleibakstene

Afmetings:

210x100x70mm

222x106x73mm

U gebruik dus 17% meer Sementstene as Kleibakstene om dieselfde oppervlakte te bou.

Gewig:

±2,2 kg

±3,1 kg

 

Kleibakstene gee vir u ± 40% meer massa as Sementstene.

Gevolgtrekking:

   
  1. U moet 17% meer Sementstene as Kleibakstene gebruik om dieselfde oppervlakte muur te bou – dus:-

    • Meer geld vir produk betaal

      • hoër arbeidskoste (messelaars word per 1000 betaal)

      • duurder oprigtingskoste

      • meer messelklei / dagha word gebruik

2.  Omdat ‘n Kleibaksteen ‘n groter massa en digtheid het, beteken dit:

    • Beter insulasie

      • warmer in winter

      • koeler in somer

    • Beter klankdigtheid

    • Beter bestand teen brand

    • Beter duursaamheid en sterkte

Contact us TODAY!

BERTS BRICKS

MOLOPO BRICKS

Tel +27 (0)18 292 1615   Tel +27 (0) 18 381 0200 | 1 | 2
Fax +27 (0)18 292 1993   Fax +27 (0)18 381 6251
Email admin@bertsbricks.co.za   Email admin@molopobricks.co.za
claybrick logo environ friendly